Verandering op webwerf

Graag wil ek net vir almal laat weet om te kyk bo aan die bladsy soos byvoorbeeld by gallery en dan verder op die “dropdown box” van u keuse te klik en daar sal julle sien dat die uiteensetting van die foto’s verander het. Al die ander gallery’s sal so verander word. Die laaste een Jet naweek  is al voltooi.

Geniet die foto’s. Daar kom nog baie en jammer vir die onderbrekings. Ek werk nog hard daaraan om die webwerf mooi te maak.

Lekker kyk

Hansie